album cover
Tofo
album cover
Tofo wurde am 3. Oktober 2025 von Dkoda als Teil des Albums Pretoria veröffentlicht
3. Oktober 2025
LabelDkoda
BPM127
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

[Intro]
Ek dink steeds aan jou
Ek dink steeds aan jou
Ek dink steeds aan jou
Ek dink steeds aan jou
[Verse 1]
Ek wil die aarde vir jou gee
Sonder beweeg en donderweer
Op die verkeerde tyd gewees
En Tofo weet ek kort jou meer
[Chorus]
Ek dink steeds aan jou
Tofo
[Verse 2]
Ek wil in jou gebede leef
Ek wil vir ons genoeg kan gee
My brein gebreek in golwe seer
En Tofo weet ek kort jou meer
[Chorus]
Ek dink steeds aan jou
Tofo
[Verse 3]
Ek wens jou ouers noem my seun
Ek wens die grens was weer gebreek
Kruip weg in jou gevriesde leuens
En Tofo weet jy is die een
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...