album cover
ASPRIS
album cover
ASPRIS wurde am 27. Februar 2026 von Universal Music (Pty) Ltd. als Teil des Albums ASPRIS - Single veröffentlicht
27. Februar 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM70
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Lewe of oorleef jy?
Bestaan of beweeg jy?
Het jy hart of is jy sag?
Die wêreld staan en wag
[Verse 2]
Is jy man of is jy muis?
Wie is jy by die huis?
Is jy groot of speel jy klein?
Solank jy nie verdwyn nie
[Chorus]
Jy gaan moet wees wie jy is
Aspris, net wie jy is
Voel die son op jou gesig
Jy is die lig
Maak nog 'n fout, want môre is jy oud
Die skatkis lê in jou hand van goud
Jy moet is, jou is, ASPRIS
[Verse 3]
Die lewe maak soms seer
Jy gaan nog vlieg ek sweer
Al lyk dinge uit beheer
Dis dalk 'n les wat jy moet leer
[Verse 4]
Is jy kat of is jy muis?
Wie mis jy by die huis?
Word jy groot of speel jy klein?
Solank jy nie verdwyn nie
[Chorus]
Jy gaan moet wees wie jy is
Aspris, net wie jy is
Voel die son op jou gesig
Jy is die lig
Maak nog 'n fout, want môre is jy oud
Die skatkis lê in jou hand van goud
Jy moet is, jou is, ASPRIS
[Chorus]
Jy gaan moet wees wie jy is
Aspris, net wie jy is
Voel die son op jou gesig
Jy is die lig
Maak nog 'n fout, want môre is jy oud
Die skatkis lê in jou hand van goud
Jy moet is, jou is, ASPRIS
Written by: Bianca du Preez
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...