album cover
Die Dapper Muis
772
Children's Music
Die Dapper Muis wurde am 16. November 2001 von Delarey Musiek als Teil des Albums Carike In Kinderland veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum16. November 2001
LabelDelarey Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM133

Musikvideo

Musikvideo

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
B. Misheiker
B. Misheiker
Composer

Songtexte

Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis
En daar's niks waarvoor ek skrik nie
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang
Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie
En sê nou daar's 'n kat?
Oe, 'n kat?
Ja, 'n kat met 'n huis wat altyd hunker na 'n muis
Nou ja
Buiten 'n kat
Is daar niks waarvoor ek skrik nie
Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis
En daar's niks waarvoor ek skrik nie
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang
Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie
En sê nou daar's 'n valletjie?
'n Valletjie?
Ja, 'n ding wat val met 'n gruwelike knal
Nou ja
Buiten 'n kat en 'n valletjie
Is daar niks waarvoor ek skrik nie
Ek's 'n dapper muis, kyk hoe stap ek deur die huis
En daar's niks waarvoor ek skrik nie
Vir niemand is ek bang, daar is niks wat my kan vang
Nee, daar's niks waarvoor ek skrik nie
En sê nou daar's 'n uil?
'n Uil?
Ja, 'n uil van wie muise altyd skuil
Nou ja
Buiten 'n kat en 'n valletjie en 'n uil
Is daar niks waarvoor ek skrik nie
En wat van 'n lawaai, soos 'n haan wat kraai?
En 'n gebreek en 'n gekraak en iets wat tjiep-tjiep maak?
En 'n getjingel en 'n getingel en 'n gekletter en 'n geknetter?
En 'n boems en 'n kardoems?
Waar's jy?
Nou ja
Buiten 'n kat met 'n huis wat altyd hunker na 'n muis
En 'n ding wat val met 'n gruwelike knal
En 'n uil in die nag wat vir muisies sit en wag
En 'n yslike lawaai soos 'n haan wat kraai
'n Gebreek, 'n gekraak, iets wat tjiep-tjiep maak
'n Getjingel, 'n getingel, 'n gekletter, 'n geknetter
En 'n boems en 'n kardoems
Is daar niks waarvoor ek skrik nie
Jy jok
Written by: B. Misheiker
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...