album cover
Dorstyd
116
Children's Music
Dorstyd wurde am 16. November 2001 von Delarey Musiek als Teil des Albums Carike In Kinderland veröffentlicht
album cover
Veröffentlichungsdatum16. November 2001
LabelDelarey Musiek
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie
BPM87

Musikvideo

Musikvideo

Songtexte

Oom Jan sny koring op die land
Dis geel en lyk soos goud
Hy tel sy sente oor en oor
As hy die dorsmasjien hoor
Lekker sjakka-sjakka, doef
Ghwarra, doef, soef, doef
Lekker sjakka-sjakka, doef, soef, doef
En die koring rol en die sakke word vol en ons oompie glimlag breed
O, tiereta
O, tiereta
Die tannie met die kappie bring sy koffie na die land
Bring sy koffie na die land

Ag dankie, vrou, gee tog maar gou
Ons oes is nie te sleg
Jy kan vir Koosman klere koop
Vir jou 'n nuwe kerkhoed
Lekker sjakka-sjakka, doef
Ghwarra, doef, soef, doef
Lekker sjakka-sjakka, doef, soef, doef
En die koring rol en die sakke word vol en ons oompie glimlag breed
O, tiereta
O, tiereta
Dis dorstyd in die Bosveld en die korinkies lyk mooi
Aai, die boere is so bly

Written by: Anna Rudolph, Coenraad Rudolph
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...