album cover
Vreemdeling
album cover
Vreemdeling wurde am 28. November 2025 von Dkoda als Teil des Albums Eendag - EP veröffentlicht
28. November 2025
LabelDkoda
BPM173
Melodizität
Akustizität
Valence
Tanzbarkeit
Energie

Songtexte

[Verse 1]
Hoe los ek plek oop
In my storie boek
Vir jou om te kom skryf?
Tye verander
Maar mense nooit
Gaan ek saam sink
Of gaan ek dryf
[Chorus]
En ek vra
Vreemdeling waar is jy?
Het jy ander blyplek gekry?
Is die gras nou
Groener waar jy wy?
Vreemdeling
Sê jy vir my
[Verse 2]
Hoe maak ek nou
Al my gordyne oop
Sonder dat
Jou stof my pla?
Waar sit ek als
Wat jy gelos het neer?
Wat doen ek nou met al my kwaad?
[Chorus]
En ek vra
Vreemdeling waar is jy?
Het jy ander blyplek gekry?
Is die gras nou
Groener waar jy wy?
Vreemdeling
Sê jy vir my
En ek vra
Vreemdeling waar is jy?
Het jy ander blyplek gekry?
Is die gras nou
Groener waar jy wy?
Vreemdeling
Sê jy vir my
[Outro]
Vreemdeling
Sê jy vir my
Written by: Leon Henry Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...