Μουσικό βίντεο

Sewentien
Δείτε το μουσικό βίντεο του {trackName} από {artistName}

Περιλαμβάνεται σε

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Francois Lessing
Francois Lessing
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Στίχοι

Ons steek die horison nou aan die brand. En dans hier in die vuur van my gunsteling stad. Te veel verloor, ons sal nooit terug kan gaan. Op 17 was ons te wys om te verstaan. Miskien het ek dit nooit genoeg gesê. Miskien het ek klaar als wat ek wou hê. Op 17 het ek te min geweet. Het ek te veel gesien Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees. Maar tyd is nie jou vriend nie. Op 17 het ek te veel baklei. Het ek te hard probeer. Het ek te min gevry. O, die dinge wat ek sou gee. Om net weer een keer17 te wees. Sien jy alles nou vir wat dit is? Of sien jy soveel meer as wat daar om jou is? Voel jy nou of alles aanbeweeg? Op 17 het ons probeer om te oorleef. Op 17 het ek te min geweet. Het ek te veel gesien Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees. Maar tyd is nie jou vriend nie. Op 17 het ek te veel baklei. Het ek te hard probeer. Het ek te min gevry. O, die dinge wat ek sou gee. Om net weer eenkeer sewentien te wees. Miskien het ek dit nooit genoeg gesê. Miskien het ek klaar als wat ek wou hê. Op sewentien het ek te min geweet, het ek te veel gesien, het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees. Maar tyd is nie jou vriend nie. Op 17 het ek te min geweet. Het ek te veel gesien Het ek te veel vergeet, dit was die beste tyd gewees. Maar tyd is nie jou vriend nie. Op 17 het ek te veel baklei. Het ek te hard probeer. Het ek te min gevry. O, die dinge wat ek sou gee. Om net weer eenkeer sewentien te wees. Om net weer eenkeer sewentien te wees.
Writer(s): Dewald Wasserfall, Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out