Στίχοι

Almal is hier, dis 'n mandjiedans Die kos gepak in 'n Checkers sak Gekookte eiers met Aromat Kry die maag "geline", vir 'n bottel "Jag" Die kinders speel in die agtergrond Ouma jaag vir oupa met 'n kierie rond 'n Jagermeister maak die maag gesond En 'n bietjie "jam", vir 'n bitter mond Almal dans, almal dans Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar Gooi die meel uit op die vloere Almal dans, almal dans Kom ons doen 'n tokkel deur die snare Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien Dis so lekker by 'n boeredans Slaan uit met 'n lange, op 'n boks kitaar En 'n krismis wurm speel 'n boerewals En die gees loop hoog in die skuur vanaand Want ons dans alweer in Afrikaans Die bakkies staan tot moer toe "gone" Van heine en verre trek die boere saam Vanaand gaan ons kuier tot die son opkom Tot die honde huil, en my skoonma brom Almal dans, almal dans Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar Gooi die meel uit op die vloere Almal dans, almal dans Kom ons doen 'n tokkel deur die snare Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien Dis so lekker by 'n boeredans Almal dans, almal dans Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar Gooi die meel uit op die vloere Almal dans, almal dans Kom ons doen 'n tokkel deur die snare Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien Dis so lekker by 'n boeredans Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien Dis so lekker by 'n boeredans
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out