Στίχοι

Ek verstaan nie die vrae in jou oe as jy kyk na my nie.Maar ek wens dat jy kon weet hoe lief ek jou het. Jy staan voor my in die lig van die son en my hart word stil. Ek's net 'n man wat probeer om te keer dat die trane jou glimlag steel. As ek geweet het, het ek dit vir jou gegee.Toe se jy weer. Gee my liefde, sien my, en hoor as ek se.Dis niks meer as jou hart wat 'n vrou wil he, en al kan jy nie altyd verstaan nie, neem ek jou nie kwalik nie. Gee my liefde, dra my, en keer dat ek val.Al baklei ek en jy weet ek jy kom my haal. Ek is anders as jy en ek vra jou om my net een ding te gee.Gee my liefde Ek sien nie die wereld se waansin op jou manier nie.Maar ek wens dat ek soos jy, die liefde verstaan. Jy staan voor my in die lig van die son, en my hart word stil.Eks net 'n man wat probeer om te keer dat die trane jou glimlag steel. As ek geweet het, het ek dit vir jou gegee. Toe se jy weer. (Koor) Oeee ek gee jou, ek gee jou wat ek kan. En ek wens ek kon die liefde se taal soos jy verstaan.
Writer(s): Rudie Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out