album cover
Kies
album cover
Kies κυκλοφόρησε στις 2 Μαΐου 2025 από Warner Music Africa ως μέρος του άλμπουμ Kies - Single
ΆλμπουμKies - Single
2 Μαΐου 2025
ΕτικέταWarner Music Africa
BPM
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια

Μουσικό βίντεο

Μουσικό βίντεο

Στίχοι

[Verse 1]
Dit was 'n tyd om te lewe
Maar die aarde bewe
Daar's vlamme in jou oë
Soos jy kyk na bo
En ek glo
Ek glo
[Verse 2]
Jy vat my hand want ek val
En almal om ons is mal
Moet laat gaan van my lewe
Maar by jou is daar vrede
Ek glo
Ek glo
[PreChorus]
Want jy weet wie ek is
Ek staan waar ek is
Die wêreld gaan ons mis
As ons nie meer hier is
Jy weet wie ek is
Ek staan waar ek is
Die wêreld gaan ons mis
As ons nie meer hier is
[Chorus]
En ek sal jou kies
Elke keer
Hand op die Bybel
Ja, sonder 'n twyfel
Jy was my beste keuse gewees
En jy is die huis
Oh-oh
[Verse 3]
Reën deur die wolke
By gevalle nie seer
Veilig in jou arms
Was 'n kans gegee
Om te glo
So ek glo
[Verse 4]
Ons is lief vir mekaar
Meer as die lewe self
Net jy sal kom met kos
So vat meer kos as geld
En ek glo
Ek glo
[PreChorus]
Want jy weet wie ek is
Ek staan waar ek is
Die wêreld gaan ons mis
As ons nie meer hier is
Ek weet wie ek is
Ek staan waar ek is
Die wêreld gaan ons mis
As ons nie meer hier is
[Chorus]
En ek sal jou kies
Elke keer
Hand op die Bybel
Ja, sonder 'n twyfel
Jy was my beste keuse gewees
Oh en ek sal jou kies
Elke keer
Hand op die Bybel
Ja, sonder 'n twyfel
Jy was my beste keuse gewees
En jy is die huis
Oh-oh, oh-oh, oh-oh
[Bridge]
Hande in die lug
Met my hart op jou gerus
Soos ek vlieg saam met jou
Tyd het ons gevang maar
Ek is nie langer bang
Want ek′s veilig by jou
[Chorus]
Ek sal jou kies
Elke keer
Hand op die Bybel
Ja, sonder 'n twyfel
Jy was my beste keuse gewees
En jy is die huis
Oh-oh, oh-oh-oh-oh-oh
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...