album cover
Genesis
album cover
Genesis κυκλοφόρησε στις 5 Σεπτεμβρίου 2025 από Warner Music Africa ως μέρος του άλμπουμ Genesis - EP
ΆλμπουμGenesis - EP
Released5 Σεπτεμβρίου 2025
ΕτικέταWarner Music Africa
BPM120
Μελωδικότητα
Ακουστικότητα
Βαλάνς
Χορευτικότητα
Ενέργεια

Στίχοι

[Verse 1]
Daar's iets in jou nag
Wat roep na die dag
Opsoek na daai Hemel
Waar jou vrede wag
Dit raak soms onstuimig
Soos die see wat deur jou stoei
Kry net jou aarde
'n Stukkie grond om te groei
[Verse 2]
Toe sien jy die lig
En daar sal lig wees
Kyk verby jou vrees
En breek deur die vlees
Ons is maar net sade
In die hand van 'n kind
Mag jou wortels skiet
Waar jy vrede vind
[Chorus]
In die begin
Was dit donker gewees
Dit was net vlees
Toe bring Jy die lig
En gee my gees
'n Groot gewelf
Jy het dit Hemel genoem
'n Belewenis
'n Belewenis
Oh, my Genesis
Oh, my Genesis
[Verse 3]
Die diere in die veld
Laat jou storms bedaar
Die see en die vis
Is wat jou rustig maak
Dis van waar jy kom
Hulle ken jou naam
Adam, wat het ons gemaak?
[Verse 4]
Los die boom van eiewys en kwaad
Kyk mooi na haar
Sy's uit jou gemaak
Uit stof gemaak en in jou asem geblaas
Dit was goed gewees
En dit was daar gelaat
[Chorus]
In die begin
Was dit donker gewees
Dit was net vlees
Toe bring Jy die lig
En gee my gees
'n Groot gewelf
Jy het dit Hemel genoem
'n Belewenis
'n Belewenis
Oh, my Genesis
Oh, my Genesis
[Bridge]
Ek het my hart in die klein Karoo verloor
Op 'n twee-wiel ysterperd, sny ek teen tweehonderd klippe per uur
Op 'n vaal lint van die N1 se kronkelspoor
Hier, waar renosterbosse soos misplaaste gedagtes staan
En jakkalsdrade stories fluister van vergeet en verlange
Waar plaasname soos verweerde tatoeëermerke oor die aarde se vel lê
Waar 'n rolbos meer sin as 'n valie maak—
Hier draai die wind sirkels
En die Hemel hang soos 'n ongeskrewe brief oor my kop
[Chorus]
In die begin
Was dit donker gewees
Dit was net vlees
Toe bring Jy die lig
En gee my gees
'n Groot gewelf
Jy het dit Hemel genoem
'n Belewenis
'n Belewenis
Oh, my Genesis
Oh, my Genesis
Oh, my Genesis
[Chorus]
In die begin
Was dit donker gewees
Dit was net vlees
Toe bring Jy die lig
En gee my gees
'n Groot gewelf
Jy het dit Hemel genoem
'n Belewenis
'n Belewenis
Oh, my Genesis
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...