Μουσικό βίντεο

Περιλαμβάνεται σε

Συντελεστές

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Στίχοι

Vir 'n slang is ek nie bang nie Hulle kan nie vir my vang nie Maar vir jou, vir jou, vir jou my botteltjie blou Skurwe hande, ek is sonder tande En ekke, ekke woon hier teen die berg se hange Jys te rou, jys te rou, jys te rou, my botteltjie blou Maar daars 'n klip in jou hand en jy vloek en jy huil Jou oe is geel en jou vel is vuil O vanaand steek, die honger weer soos doring draad Ek se nog n paar sente van die lee borrels Maak toe jou oe, maak oop jou gorrel Die duiwel het lankal die engeltjies omgepraat Ek se sny die brood, ek is, ek is in die nood En ek le stukkend in die sloot Ja dis die blou, dis die blou, dis die blou wat aan jou derems so kou En die honde blaf en ek, ekke huil Net waar ek klop skree hulle voetsek Ja jys te rou, te rou, te rou my botteltjie blou Maar daars 'n klip in jou hand en jy vloek en jy huil En jou oe is geel en jou vel is vuil Ah vanaand steek, die honger weer soos doring draad Nog n paar sente van die lee borrels Maak toe jou oe, maak oop jou gorrel Die duiwel het lankal die engeltjies omgepraat Oe-oe die duiwel het lankal die engeltjies omgepraat My bene is pap, my broek is gelap En ek is in die wind geklap Net vir jou, net vir jou, net vir jou my botteltjie blou Dis nog n dop en dis nog n jaar O Here my kop is so deurmekaar Maar dis die blou, dis die blou, die blou wat aan jou derems so kou Ja dis die blou, dis die blou, dis die blou wat aan jou derems so kou
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out