Lyrics

Sakkie is 'n man wat uitgehang het, In elke Pub en elke Klub innie dorp Hy't elke pick-up line gememoriseer, Hy was nie 'n dokter nie, maar Sakkie kon opereer "How you doin', my name is Sakkie" "Did it hurts baby, when you fell from heaven" "Is there a mirror, there in your pants?" "'Cause I can see myself in there" Hy vat haar na sy bakkie toe, En hy ry haar na die motel toe, en hy trek die gordyne toe "Dis vir jou wat ek soek" En sy skop haar skoentjies uit, En sy trek haar bloesie uit, en sy trek haar rokkie uit Toe laat val hy sy broek 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girl, steek hom net so links verby" 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girl, steek hom net so links verby" 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girl, steek hom net so links verby" 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girl, steek hom net so links verby" Sakkie is 'n man wat uitgehang het, In elke Pub en elke Klub innie dorp En toe Sakkie aan 'n drieling voorgestel word, Het hy dadelik geweet, daar is iets in sy lewe wat kort "How you three doin', my name is Sakkie" "Sandy, Mandy, Candy, do you feel lucky" "Lets go back babies, to my bakkie" "We can play Tetris, there on my mêtras" En hulle skop hulle skoentjies uit, Hulle trek hulle bloesies uit, hulle trek hulle rokkies uit "Oh, dis wat ek soek, ja" En hy trek die gordyne toe, ja, Sakkie is here for you Hulle maak 'n sosatie toe Toe laat val hy sy broek 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girls, steek hom net so links verby" 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girls, steek hom net so links verby" 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girls, steek hom net so links verby" 'Oh, my hart' - "moenie worry nie girls, steek hom net so links verby"
Writer(s): Kelly Don, Vorster Adolf, Van Niekerk Dirk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out