Top Songs By Franja Du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Franja
Performer
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Producer
Lyrics
Onthou jy
Al die tye wat ons saam kon ry?
Deur die stad van verlange, en deur al die gange
Wat lei tot by jou en my
Dink jy
Ook aan hoe dit sou wees by my?
As ons dit nooit laat gaan het, en sterk gebly staan het
Sou ons liefde bly
Soos jy kyk sien ek in jou oë
Dat jy steeds in ons twee glo
In liefde
En ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê
Is nie wat ek toe wou hê
Kan dit nie vermy
As jy raak aan my hande
Daar's net iets wat ek regtig voel
Was ons vir mekaar bedoel
Nog heeltyd
Van die begin af?
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet
Was dit 'n fout?
Was ek te benoud daai tyd
Om ons net te los?
Ek hoor
Hoe jy bang is om my te verloor
Sal jy dit ooit kan neerpen? En dit net wil erken
Dat ek dit uit jou mond kan hoor
Want jy maak
Net dat ek weer aan jou hart wil raak
En jou volmaak met omgee. en die hartseer wil wegvee
En jou myne maak
Soos jy kyk sien ek in jou oë
Dat jy steeds in ons twee glo
In liefde
En ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê
Is nie wat ek toe wou hê
Kan dit nie vermy
As jy raak aan my hande
Daar's net iets wat ek regtig voel
Was ons vir mekaar bedoel
Nog heeltyd
Van die begin af?
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet
Was dit 'n fout?
Was ek te benoud daai tyd?
Laat ons dan weer probeer
Terug gaan nog 'n keer
Laat ons dit regmaak
Want dis waar ons harte hoort
Soos jy kyk sien ek in jou oë
Dat jy steeds in ons twee glo
In liefde
En ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê
Is nie wat ek toe wou hê
Kan dit nie vermy
As jy raak aan my hande
Daar's net iets wat ek regtig voel
Was ons vir mekaar bedoel
Nog heeltyd
Van die begin af?
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet
Was dit 'n fout?
Was ek te benoud daai tyd
Om ons net te los?
Onthou jy?
Written by: Franja Du Plessis