Music Video

Susanna Soen My
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dozi
Dozi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Piet Van Wyk De Vries
Piet Van Wyk De Vries
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Piet Van Wyk De Vries
Piet Van Wyk De Vries
Producer
JB Arthur
JB Arthur
Mastering Engineer

Lyrics

Susanna is die enigste meisie Vir wie ek al die pad plaas toe sal ry Susanna se pa sê as Susanna my soen Dan kan ek maar vir Susanna kry Wel die opsit kers brand nou al jare lank En ons is nog steeds net daar Party keer laat ek haar my hand vas hou Maar as ek klippe toe mik dan se sy aha Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanannad Susanna, (Susanna) Susanna kom berby Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanaanad Vir Susanna wag ek al jare En sy is elke dag se wag werd Maar al is sy al 'n oumooi Soen sy nog steed net haar pa en haar perd Ja Susanna wil my nie soen En ek weet nie meer wat om tre doen nie As eke wil dan se sy net moenie Ja haar liggie is rooi en word nie groen nie Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanannad Susanna, (Susanna) Susanna kom berby Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, Susanna soen my vanaanad Oh ek jaag haar oor die berge En ek jaagh haar om die plaas En ek jaag haar oor die mielie lande om vir haar te wys wie is baas Maar party keer raak ek so ongeduldig Dan staan ek daar voor haar Maak my oe toe Ek maak my mond oop Ek steek my tong uit En sê Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, (Susanna) Susanna kom berby Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, (Susanna) Susanna kom berby Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, (Susanna) Susanna soen my Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, Susanna soen my vanaanad Susanna, Susanna soen my vanaanad
Writer(s): Pieter Van Wyk De Vries Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out