Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter

Lyrics

Elke dag raak net elke dag Ek kan deur jou sien Staar na die muur Maar niks wys nie Kaalvoet meisie op die rotse Drink warm bier Langs die koue Kaapse see Maar niks wys nie Jy was die een wat gesê het ons is verewig Ek het gedink jy sal my mis as ek weg is Ek het jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere Ek ruik jou nogsteeds aan my klere Ek mis jou as ek moeg is As ek sleg voel As ek opstaan Ek mis jou Ek mis jou as ek koud kry As dit warm is As ek wyn drink Ek mis jou Ek mis jou Net een voet voor die ander een Meer seer as die ander een Ek dra myself deur al die donderweer Een voet voor die ander een Net een voet voor die ander een Ek dra myself deur al die donderweer Al die donderweer Ek mis jou as ek wakker word in 'n vreemde plek Met niks rondom my nie Nie vir myle nie Ek mis jou as ek in die bad lê Met voëltjies wat hartseer net buite die badkamer venster fluit Ek mis jou as ek op die bank lê en wonder of jy na my instagram stories kyk Jy was die een wat gesê het ons is verewig Ek het gedink jy sou my mis as ek weg is Jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere Ek ruik jou aan my klere Ek mis jou as ek moeg is As ek sleg voel As ek opstaan Ek mis jou Ek mis jou as ek koud kry As dit warm is As ek wyn drink Ek mis jou Ek mis jou Ek mis jou as ek moeg is As ek sleg voel As ek opstaan Ek mis jou As ek toustaan As ek party As ek ver ry Ek mis jou as ek koud kry As dit warm is As ek wyn drink Ek mis jou Ek mis jou Net een voet voor die ander een Meer seer as die ander een Ek dra myself deur al die donderweer Een voet voor die ander een Net een voet voor die ander een Ek dra myself deur al die donderweer Al die donderweer Al die donderweer
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out