Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Ek soek verbintenis
As ek aanhou soek, gaan ek nie kry nie
My oë moet toe bly, want
Jy hou nie plek vir my nie
[Verse 2]
Jy wil rus en vrede hê
Kan ons aanhou soen en nie baklei nie
Hoor hoe sê jy hou my, maar jy
Jy wou nie bly nie
[Verse 3]
Ek is moeg gekeer
Verwoes my weer
My hart, my bloed, ek sweer
[Verse 4]
Jou mond, jou lippe is gif
Jou lyf, jou stem en jou gesig
Die pyn is wet, ek's maar net 'n digter
[Verse 5]
Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug
As ek val vir als, sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy's die rede
Liefling, jy's my gif
Liefling, jy's my gif
[Verse 6]
Ek hou nie van die duike wat jy
Oral om my in my lewe los nie
Maar dit vertel 'n storie van my
Elke letsel het sy waarde
[Verse 7]
Jy wil rus en vrede hê
Kan ons aanhou soen en nie baklei nie
Hoor hoe sê jy hou my, maar jy
Jy wou nie bly nie
[Verse 8]
Ek is moeg gekeer
Verwoes my weer
My hart, my bloed, ek sweer
[Verse 9]
Jou mond, jou lippe is gif
Jou lyf, jou stem en jou gesig
Die pyn is wet, ek's maar net 'n digter
[Verse 10]
Maar deur die pyn bring jou asem my weer terug
As ek val vir als, sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy's die rede
Liefling, jy's my gif
Liefling, jy's my gif
[Verse 11]
Oe, jou mond, jou lippe is gif
Jou lyf, jou stem en jou gesig
Die pyn is wet, ek's maar net 'n digter
[Verse 12]
Oe, maar deur die pyn bring jou asem my weer terug
As ek val vir als, sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy's die rede
Liefling, jy's my gif
Liefling, jy's my gif
Written by: Juan Boucher

