Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

[Chorus]
Montagu
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank
My voete op die springbokvel
Die Klein Karoo
Of 'n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand
[Verse 1]
Sê vir my nou wie is u?
'n Hofmeyer van Montagu
Getroud met van Deventer van Barrydale
Ek ken jou pa se tante op Bonnievale
Ja, sy was Le Grange van Ladysmith
Rossouw is sy getroud, ja nou verstaan ek dit, oh
Kafeetjie op die hoekie het 'n rooi sinkdak
Die mure is vol advertensies geplak
Drink 'n Coca-Cola, rook Springbok tabak
En buite in die son daar lê 'n slapende brak
[Verse 2]
Die Kogmanskloof, die Outiniquas
Wit lê die sneeu op die Tradoupas
So krom soos 'n nekkie van 'n kalbaspyp
En stadig word die brandewyn druiwe ryp
[Chorus]
Montagu
Ek drink jou muskadel
Ek sit hier op my rusbank
My voete op die springbokvel
Die Klein Karoo
Of 'n Kannaland
Die son steek die Langeberge aan die brand
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...