Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Sean Else
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Sean Else
Producer
Lyrics
In 'n dorpie so klein, voel die wêreld so rein
En sou Jesus kon sê, soos die wêreld nou lê
Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei
Laat hul die ware boodskap kry
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem, dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart, Hy's van Bethlehem
In 'n wêreld so groot, voel die mense die nood
Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry
Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei
Dat hul die ware boodskap kry
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
Kinders hoor jy Sy stem, dis mos Kersfees nou
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
En Hy dra al die smart, Hy's van Bethlehem
Bethlehem

Written by: Johan Vorster, Sean Else