Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
As jy Sing
Vocals
Francois Lessing
Accordion
Matthys Maree
Bass Guitar
Susan Mouton
Bass Guitar
Lizelle Le Roux
Cello
Evert van Niekerk
Concertina
Leonie Greyling
Guitar
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Keyboards
Jacques Fourie
Piano
Adam Howard
Trumpet
Ricus Nel
Trumpet
Juan Oosthuizen
Violin
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Lyrics
Hoe kon ek dink dit was eg?
Ek het geweet dis te goed om waar te wees
Maar wat ek voel is weg
Ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees
Hoe sal ek ooit kan weet hoe jy voel want jy't my hart gebreek?
Ek's in twee geskeur et trane vlak hier in my oë
Ek sal hieruit leer
Want alles wat ons was is nou verby en ek het seer
Want ek het my hart op jou verloor
Ek wil loop en net verdwyn
Dat ek ontslae raak van die pyn
Hoe kon jy my so verraai?
Dieselfde belofte aan al die ander gemaak
Want alles het om jou gedraai
Nie eers die aand onder die sterre maak vir jou meer saak
Hoe sal ek ooit kan weet hoe jy voel want jy't my hart gebreek?
Ek's in twee geskeur et trane vlak hier in my oë
Ek sal hieruit leer
Want alles wat ons was is nou verby en ek het seer
Want ek het my hart op jou verloor
Ek wil loop en net verdwyn
Dat ek ontslae raak van die pyn
Written by: Franja Du Plessis


