Lyrics

Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker Vir jou 'n hero wees Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal die wereld vir jou aanvat Vir jou 'n hero wees Kan ek jou hero wees In al die stories wat jy lees? En elke aand as jy gaan slaap Is ek die een wat oor jou wraak Al slaan die donderweer Warrelwinde teen jou deur Sal die held hier binne my net Soos 'n reus vir jou baklei Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker Vir jou 'n hero wees Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal die wereld vir jou aanvat Vir jou 'n hero wees Ek sal jou tranne vang Voor dit rol oor jou wang Want net een glimlag vir nou Is al wat ek nodig het van jou Ek sal dit weer en weer bewys Al word ons oud al word ons grys Want ek weet dit is net jy Dis jy wat 'n hero maak van my Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker Vir jou 'n hero wees Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal die wereld vir jou aanvat Vir jou 'n hero wees Ek's 'n man, met 'n hart van staal Wat jou nie sal laat gaan En vanaand is die aand wat ek Jou vra... Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker Vir jou 'n hero wees Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal die wereld vir jou aanvat Vir jou 'n hero wees Kan ek jou Superman, Batman Ironman, Spiderman wees? Ek sal jou oppas in die donker Vir jou 'n hero wees Ek sal die wereld vir jou aanvat Vir jou 'n hero wees
Writer(s): Johan Vorster,, Christoph Kotze,, Ewald Coleske, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out