Credits

PERFORMING ARTISTS
Posduif
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Programming
James Boland
James Boland
Lead Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Gopal
Amiel Gopal
Bass Guitar
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxophone
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
Jason Boland
Jason Boland
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
James Boland
James Boland
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Producer

Lyrics

Kom raak net stil
Geen rede vir haas nie
Ons gaan nêrens nie
Jy lyk ongeduldig
My hart kort net stilte
Valskerms voer my ver weg
Waar niemand anders is nie
My siel kry nie rus nie
Ek kort die wind in my gesig
Ek kan nie langer hier bly nie
My hart kort avontuur
Valskerms voer my ver weg
Lê my sag neer
Voer my na waar my hart stil bly
En my siel net rus kan kry
Net ek, n paar akkoorde, die wind en n valskerm
Kom ons raak net stil
Daar's geen rede vir haas nie
Draai tyd terug vir n oomblik
Jy lyk ongeduldig
Jy weet ek voel skuldig
Valskerms voer my ver weg
Ek kan nie langer hier bly nie
My hart kort avontuur
Valskerms voer my ver weg
Lê my sag neer
Voer my na waar my hart stil bly
En my siel net rus kan kry
Net ek, n paar akkoorde, die wind en n valskerm
As ek val, ek weet my hart sal
Is daar geen kans dat ek weg kan breek nie
En ek weet ek sal alles op gee en bly
Valskerms over my ver weg
Lê my sag neer
Voer my na waar my hart stil bly
En my siel net rus kan kry
Net ek, n paar akkoorde, die wind en n valskerm
Written by: James Boland, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...