Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
CORDELIA
CORDELIA
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
CORDELIA
CORDELIA
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

Kan niemand my sien Kan niemand my hoor Of is ek deurskynend In almal se oë Kan niemand my hoor Ek huil in die wind Ek huil vir die harte, vir die harte Van elke kind My plek is hier My plek is hier waar ek staan In die hartjie van die Klein Karoo Is waarna ek verlang My plek is hier My plek is hier naby jou In die hartjie van die Klein Karoo Sal my altyd naby jou hou Kan iemand dit voel Opgedam binne my Vir die kinders van die Klein Karoo Wat agter bly My plek is hier My plek is hier waar ek staan In die hartjie van die Klein Karoo Is waarna ek verlang My plek is hier My plek is hier naby jou In die hartjie van die Klein Karoo Sal my altyd naby jou hou Want die hartjie van die Klein Karoo Sal my altyd naby jou hou End
Writer(s): Rudi Claase, Cordelia Potgieter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out