Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Lead Vocals
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Nax
Nax
Producer

Lyrics

Niks om te sê nie Dis net die way wat dit is Ek voel se selfbewus Ek het myself gemis (Ohh) Ek wonder soms of jy nog aan my dink Ek wonder soms of ek verlore is Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek Dit is wat dit is Dit is wat dit is Dit is wat dit is Dit is wat dit is Niks om te sê nie (Ohh) Die stilte is te mooi (Ohh) Die vrede laat my rus (Ohh) Het ek myself gemis? (Ohh) Ek wonder soms of jy nog aan my dink Ek wonder soms of ek verlore is Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek Dit is wat dit is (Ohh) Dit is wat dit is (Ohh) Dit is wat dit is (Ohh) Dit is wat dit is (Ohh) Ek wonder soms of jy nog aan my dink Ek wonder soms of ek verlore is Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek Dit is wat dit is (Ohh) Dit is wat dit is Dit is wat dit is (Ohh) Dit is wat dit is Daar is niks om meer te sê nie Daar is niks om meer te sê nie Daar is niks om meer te sê nie (Ohh) Daar is niks om meer te sê nie
Writer(s): Matthieu Auriacombe, Pierre-henri Van Pletzen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out