Credits
PERFORMING ARTISTS
Droomsindroom
Performer
Kirsten Richard Schlebusch
Lead Vocals
Kyle Joshua Schlebusch
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kirsten Richard Schlebusch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kirsten Richard Schlebusch
Producer
Peach Van Pletzen
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek dink die Here hou 'n plek vir my
Iewers tussen mense wat droom
En skelm wil vry
Dalk in 'n goedkoop bottel Chardonnay
Is daar 'n plekkie om te rus vir my
[Verse 2]
Rooi robot flits
Ek's terug op skool
Inpas en uitstaan 'n warm kool
In my keel my kind
Het jy jou plek gevind
Groen lig flits
Ek is steeds vasgebind
Almal is besig om in lewe te sink
En ek verdrink
[Verse 3]
Ek dink die Here hou 'n plek vir my
Iewers tussen mense wat droom
En skelm wil vry
Dalk in 'n goedkoop bottel Chardonnay
Is daar 'n plekkie om te rus vir my
[Verse 4]
Rooi robot stop
My bors is swaar
Lewe is moeilik en dan is dit klaar
Is my oë toe of oop
Voel jy dit ook
Groen lig flits
Tyd hou aan loop
Ons nodig klein bietjie meer as hoop
Meer as wat geld kan koop
[Verse 5]
Ek dink die Here hou 'n plek vir my
Iewers tussen mense wat droom
En skelm wil vry
Dalk in 'n goedkoop bottel Chardonnay
Is daar 'n plekkie om te rus vir my
[Verse 6]
Ek dink die Here hou 'n plek vir my
Iewers tussen mense wat droom
En skelm wil vry
Dalk in 'n goedkoop bottel Chardonnay
Is daar 'n plekkie om te rus vir my
Written by: Kirsten Richard Schlebusch