Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy het ‘n smile wat
My hele wêreld aan die brand slat
Jou lyf se taal, die dimpels op jou wang
Ek snak na asem, ek wil en ek sal
[Verse 2]
Jou uit die dorp vat
Op my perde saal, op na die skuurdak
Of na die eerste kraal gaan jy vir my val
Of gaan ek moet betaal
[Verse 3]
Ek sien nou
Ek was net nog ‘n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy’t ‘n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
[Verse 4]
Ja, ek sien nou
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy’t ‘n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Net nog 'n ou, vir jou
Net nog ‘n ou
[Verse 5]
Jy’s lekker laf as
Jy dink ek gaan nie aan jou hand vat
Dis al wat aangaan in my kop dis al
Ek gaan nie vra nie, ek wil en ek sal
[Verse 6]
Jou na die plaas vat
Ons raak verlore op die stofpad
Ons op die krale van die een tot die ander
Tot jy besluit om te bly, bly by my
[Verse 7]
Ja, ek sien nou
Ek was net nog ‘n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy’t ‘n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
[Verse 8]
Ja, ek sien nou
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy’t ‘n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Net nog 'n ou, vir jou
Net nog ‘n ou
[Verse 9]
Ek sien nou
Ek was net nog ‘n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy’t ‘n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
[Verse 10]
Ja, ek sien nou
Ek was net nog ‘n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy’t ‘n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Net nog 'n ou, vir jou
Net nog ‘n ou
Ek’s net nog ‘n ou
Written by: Brendan Peyper
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...