Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
ROUX
ROUX
Vocals
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
Andrew Roman
Andrew Roman
Bass
Roux Cloete
Roux Cloete
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
Daniel Marais
Daniel Marais
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Immersive Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Skelm rook is soos skelm vry
Maar daar is iets verslawend vir my
Dis ek en jy, ’n donker hoek en verskonings
[Verse 2]
Skelm vry en sonder license ry
Dis mos adrenalien vir my
Dis ek en jy, ’n donker hoek en verskonings
[PreChorus]
Parkeer jouself hier langsaan my
En maak seker dat niks jou gaan keer nie
[Chorus]
Wat wag jy, kom vry my
Onder die maanlig asof die môreson
Nooit weer gaan skyn, skyn nie
Wat wag jy, kom vry my
Onder die maanlig asof die môreson
Nooit weer gaan skyn, skyn nie
[Verse 3]
Wat gaan jy met daai lippe maak?
Want dis mos nie gemaak om te praat
Dis ek en jy, ’n donker hoek en verskonings
[Verse 4]
En ek weet wat ek nou wil hê
Dit gaan my seker in die moeilikheid laat lê
Dis ek en jy, ’n donker hoek en verskonings
[PreChorus]
Parkeer jouself hier langsaan my
En maak seker dat niks jou gaan keer nie
[Chorus]
Wat wag jy, kom vry my
Onder die maanlig asof die môreson
Nooit weer gaan skyn, skyn nie
Wat wag jy, kom vry my
Onder die maanlig asof die môreson
Nooit weer gaan skyn, skyn nie
[Bridge]
Ek weet ek moenie
Maar ek kan dit nie help om dit te doen nie
Ek weet ek moenie
Ek weet ek moenie
Maar ek kan dit nie help om dit te doen nie
Jou te soen nie
Weet ek moenie
[Chorus]
Wat wag jy, kom vry my
Onder die maanlig asof die môreson
Nooit weer gaan skyn, skyn
Wat wag jy, kom vry my
Onder die maanlig asof die môreson
Nooit weer gaan skyn, skyn nie
[Outro]
Vry my
Onder die maanlig
Vry my
Onder die maanlig
Onder die maanlig
Written by: Daniel Marais, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out