Credits

PERFORMING ARTISTS
Dozi
Dozi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stef Kruger
Stef Kruger
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Hou die tyd
Met albei jou hande vas
Vou dit toe
In jou jas, Kandas
[Verse 2]
Die lewe kies
Tog maar sy eie koers
Wie weet waar lei jou spore na
[Chorus]
Sal jy dan na die donker staar?
As die lig daar skyn
Waar my lied verdwyn
[Chorus]
Sal jy dan na die donker staar?
As die lig daar skyn
Waar my lied verdwyn
[Verse 3]
Klein Kandas
Luister na my melodie
Van die liefde
In jou hart
[Verse 4]
Klein Kandas
Luister na die wind
In die droom van 'n kind
[Chorus]
Sal jy dan na die donker staar?
As die lig daar skyn
Waar my lied verdwyn
[Verse 5]
Klein Kandas
Written by: Stef Kruger
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...