Lyrics

Ek draai die knop, Skielik toe kom ons liedjie op Maar nou's ons nie, meer op dieselfde frekwency Niks maak nou meer sin, Die verhouding is verby en ons is veer by die begin Ek hoop jy veet dit. As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister eilke reel, wat ek vir jou speel, jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy dat jy my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Jy draai die knop Skielik toe kom ons liedjie op En jy onthou, al daartie tyd van my en jou Maar als is nou verby, Jy sal nie nog n kaans kry, hierdie songs vir jou, vir my Ek hoop jy veet dit As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel, vat ek vir jou speel Jy her my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef dat jy het my sein verloor Ek breek op my jou in stereo Jou hart is nie meer myne Ek wil dit ook nie he Ek hoop jy kry die seine, vir wat ek jou wil se As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel, wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor. As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel, wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Weet maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Ek breek op met jou in stereo
Writer(s): Johan Oberholzer, Botha Willem Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out