Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Piet Botha
Piet Botha
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Piet Botha
Piet Botha
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Mmmm sê net weer al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Maar ek is nie jou vaaljapie
Ek loop baie saam met die nag en die wind
En spoke het ek baie gesien
Maar ek wag nog
[Chorus]
Kyk nou die langpad roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde en nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En al wat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
[Verse 2]
Kyk daar is 'n kamer met vier mure en geen son
Maar wie is die duiwel?
Wie sal die liefde kom red?
Maar lewe dan maar soos jy wil want jy sal altyd laaste lag
Ek hoor sirenes iewers in die nag
En ek wonder wat dit was
[Chorus]
Kyk nou die langpad roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde en nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En al wat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
[Chorus]
Kyk nou die langpad roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde en nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En al wat jy doen, ek sê maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
[Verse 3]
Mmmm sê net weer al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Written by: J P Botha, Piet Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...