Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Rudi Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Muller
Lyrics
Kobie Koen
Songwriter
Lyrics
My hande wil nou juig
My lippe wil getuig
Met woord en lied bruis die ritme deur my lyf
Voel jy Sy teenwoordigheid
Lood en prys Sy Naam
Hy's die Alfa en Omega
Daar is niemand soos Hy
Die hele wêreld moet weet
U's werklikheid
Hef jou hande op na bo
Prys Sy grootte Naam
My voete wil nou loop
In die spore U gee hoop
Met die Heil'ge Gees as kompas op my pad
Hoor jy die lied van Sy roepstem
Hy wil jou graag leer ken
Hy's die Alfa en Omega
Daar is niemand soos Hy
Die hele wêreld moet weet
U's werklikheid
Hef jou hande op na bo
Prys Sy grootte Naam
Hy's die Alfa en Omega
Daar is niemand soos Hy
Die hele wêreld moet weet
U's werklikheid
Hef jou hande op na bo
Prys Sy grootte Naam
Hy's die Alfa en Omega
Daar is niemand soos Hy
Die hele wêreld moet weet
U's werklikheid
Hef jou hande op na bo
Prys Sy grootte Naam
Writer(s): Byron Kuntz, Rudi Muller
Lyrics powered by www.musixmatch.com