Credits

PERFORMING ARTISTS
Touch of Class
Touch of Class
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Opperman
Armand Opperman
Lyrics
L Beekman
L Beekman
Lyrics

Lyrics

[Verse 1]
Op 'n plaas buite kant
Die Klein Karoo
Staan 'n boer en wag
Hy wag al lank
Vir 'n druppel reën
Om sy grond te kom seën
Hy bid al maande lank dat daar-
Net iets moet gebeur
Skielik slaan die druppels neer
[Chorus]
Het jy al 'n boer sien lag
'n Boer sien dans in die reën
Terwyl 'n traan by sy wang afrol?
'n Boer sien lag
'n Boer sien dans in die reën
Terwyl God die Aarde seën?
[Verse 2]
Op 'n plaas buite kant
Die Klein Karoo
Staan 'n boer en lag
Hy kyk op na die wolke hoog
En sien 'n reënboog
Hy weet dat daar is iemand
Wat uitkyk vir hom
Hy hoor nog 'n storm afkom
[Chorus]
Het jy al 'n boer sien lag
'n Boer sien dans in die reën
Terwyl 'n traan by sy wang afrol?
'n Boer sien lag
'n Boer sien dans in die reën
Terwyl God die Aarde seën?
[Bridge]
Hy hoor dit aankom
Hy hoor die gegrom
Donker wolke wat bo oor hom huil
Die reën val neer
Net meer en meer
Sukkel sy kneë neer
[Chorus]
Het jy al 'n boer sien lag
'n Boer sien dans in die reën
Terwyl 'n traan by sy wang afrol?
'n Boer sien lag
'n Boer sien dans in die reën
Terwyl God die Aarde seën?
Terwyl God die Aarde seën?
Written by: Armand Opperman, Lize Beekman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...