Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics

Lyrics

Elke oggend
'n Klein bietjie na vyf
Stap hul die paadjie
Arms om die lyf
Vyftig jare lank
Sonder om 'n woord te sê
Word daar vir ons gewys
Hoe ons lief moet hê
En al die krake in sy hande
Kan die langste stories praat
En dit vertel verhale van sy mooiste lewensmaat
Al soveel jare maar hy bly staan
Want hy's nog steeds so lief vir haar
In die aande
Dra sy koffie aan
'n Soen 'n dankie
En ek's lief vir jou my man
Elke lag plooi wys
Vreugde deur die goed en sleg
Ken jy ware liefde sê my
Of gooi ons dit net weg
En al die krakies om haar oë
Kan die langste stories praat
En dit vertel verhale van haar mooiste lewensmaat
Al soveel jare maar sy bly staan
Want hy's nog steeds die een vir haar
En al die krakies deur die jare
Maak al lankal nie meer saak
En dis net ware liefde wat twee harte een kan maak
Vir ewig daar vir altyd ja
Tot die einde van hul dae
Elke oggend
'n Klein bietjie na vyf
Stap hy die paadjie
Met 'n foto van sy bruid
Hy smile vir haar
Al is sy nie meer daar
Want hy's nog steeds so lief vir haar
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pierre Rossouw, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...