Top Songs By Bles Bridges
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bles Bridges
Performer
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
L. Bridges
Composer
W. Cronje
Composer
Dan Hill
Songwriter
Lyrics
Ek stap weer vandag
Deur die veld, Maggie
Om net te kan droom van jou
Die stroom vloei nog sterk
Soos ons liefde, Maggie
Dit was so in dae van oud
Die voëls se gesang
Is nou stil, Maggie
Hul draai in die hemel so blou
Die blomme verwelk
Sonder reën, Maggie
Soos ek sonder liefde van jou
Ja ek is alleen
Nou en oud, Maggie
My pas is veel stadiger nou
My hare is silwer nie goud, Maggie
Maar steeds dink ek altyd aan jou
Ek weet daardie tyd
Is verby Maggie
En nooit sal dit weer so kan wees
Maar vir my is jy hier
Aan my sy, Maggie
Soos jare lank reeds verby
Ek weet daardie tyd
Is verby, Maggie
En nooit sal dit weer so kan wees
Maar vir my is jy hier
Aan my sy, Maggie
Soos jare lank reeds verby
Soos jare lank reeds verby
Writer(s): Eric L Saitz
Lyrics powered by www.musixmatch.com