Credits
PERFORMING ARTISTS
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dallas Davidson
Composer
Jamey Johnson
Composer
Randy Houser
Composer
Johan Voster
Arranger
Rencha Voster
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Producer
Lyrics
Sê maar vir jou mamma ons kan nie langer hanna-hanna
Daar's nie tyd vir chit-chat, wees wie jy is (Ons moet nou ry)
Die wind waai deur jou hare, jy sê jy hou van my
Ek kyk so na jou mini en ek weet hier kom 'n vry
In my honky tonk skadonkadonk
Stadig oor die klippe, soek die naaste petrolpomp
Maar toe skiet 'n vonk uit my skadonk
Oe-hee, ek is nie 'n gewone ou
Ag, kyk hoe brul my enjin, tot my V8 hou van jou
Al is ek 'n mechanic, sal jy eendag met my trou
In my honky tonk skadonkadonk
Sê maar vir jou mamma ek is nie net kamma-kamma
Ietsie wat jy uit try in die oggend (Sê goodbye)
Jy sweer jy's van V-town soos jy daai bul kan ry
Ek weet nie wat jy doen nie, maar jy gooi jou tou om my
In my honky tonk skadonkadonk
Stadig oor die klippe, soek die naaste petrolpomp
Want hier skiet 'n vonk uit my skadonk
Oe-hee, ek is nie 'n gewone ou
Ag, kyk hoe brul my enjin, tot my V8 hou van jou
Al is ek 'n mechanic, sal jy eendag met my trou
In my honky tonk skadonkadonk
Loop 'n bietjie links (Om)
Loop 'n bietjie regs (Om)
Draai daai lyfie om
Maak jou bene krom
Swaai jou boude soos jy skree
Oe-hee, ja, doen dit weer
En nog 'n keer
In die rondte, salueer
Honky tonk skadonkadonk
Stadig oor die klippe, soek die naaste petrolpomp
Want hier skiet 'n vonk uit my skadonk
Oe-hee, ek is nie 'n gewone ou
Ag, kyk hoe brul my enjin, tot my V8 hou van jou
Al is ek 'n mechanic, sal jy eendag met my trou
In my honky tonk skadonkadonk
Honky tonk skadonkadonk
Honky tonk skadonkadonk
Honky tonk skadonkadonk
Written by: Dallas Davidson, Jamey Johnson, Randy Houser