album cover
Dirty Dancing
14,252
Afrikaans
Dirty Dancing was released on August 20, 2014 by WM South Africa as a part of the album Nooit Oud Raak Nie
album cover
Release DateAugust 20, 2014
LabelWM South Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM101

Credits

PERFORMING ARTISTS
EDEN
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer

Lyrics

Druk jou lyf teen my lyf
Wil jou liggaam hier teen my voel
Want alleen is ek koud
Maar jy maak my warm
Net jy maak my stout
Kom en leen my jou mond
Wil jou lippe op myne voel
En ek sal jou optel
Soos Swayze vir Baby
Sal jou nooit laat val
En ons speel Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in trek my uit
Dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
As jy vat, vat jy raak
Weet net wat om met my te maak
Want hier tussen die lakens
Voel jy soos satyn
Jy's 'n kunswerk vir my
En ons speel Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in, trek my uit
Dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
Ek en jy, het die tyd van ons lewe
Elke deel van jou lyf
Elke kurwe gemaak net vir my
En ons speel Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in, trek my uit
Dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
Dirty Dancing en ons dans in die donker
Dirty Dancing en ons voel weer jonger
Trek my in trek my uit
Dit is tyd om die deur te sluit
Want daar's niks regtig beter as wat ons twee doen vanaand
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...