Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
EDEN
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Voster
Johan Voster
Composer
Rencha Voster
Rencha Voster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Johan Voster
Producer

Lyrics

Voel jy nog vir my wat jy nie sê Was ek nie die een wat jy wou hê Alles wat ons was is nou verby Wens jy was nog by my Jy weet ek sou jou altyd veilig hou Maar waar is jy nou Voel my hart voel rou En dis net oor jou Kwart oor vyf dit was te laat gewees Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jys nou syne Die deure van die kerk was reeds gesluit So hou n mens die ongenooides uit Daar was soveel wat ek vir jou wou vra Wie't jou so verander Dat jy nie meer jouself eers kon herken Sê my wie't gewen Het jou hart geen rem Hoor jy nie my stem Kwart oor vyf dit was te laat gewees Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jys nou syne Hoe maak ek reg Dit wat my hart wil hê Hoe kry ek jou Om weer by my te lê Kwart oor vyf dit was te laat gewees Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jys nou syne Kwart oor vyf dit was te laat gewees Kwart oor vyf ek wens jy was nog myne Sê vir my was dit nog seer gewees Toe jy vir hom sê jys nou syne Toe jy vir hom sê jys nou syne
Writer(s): Eden Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out