Letras

Hulle se die lewe is moeilik Maar met vriende soos julle, hoes is dit moontlik In elke donker gat waar ek myself befind is julle daar as ek jul benodig Ek dink nie ek besef hoeveel ek uintlik het nie. Julle is die grootste klomp idiote, onbeskofte, rakkers wat bang is vir niks nie Mal en onopgevoede kanaries wat my ouers laat worry Maar sonder julle sal ek nie meer lag nie Ongesonde, wille honde, bekkige hardegatte, tee pratende manne wat net nie minder kan worry Oor wat in ons toekoms aan gaan nie Maar sonder julle sal ek nie meer kan nie Hulle se die lewe is moeilik Maar met vriende soos julle hoes dit moontlik In elke donker gat wat ek inval is julle daar om my ytehelp Ek dink nie ek besef hoeveel ek uintlik het nie Julle is die grootste klomp Idiote, onbeskofte, rakkers wat bang is vir niks nie Mal en onopgevoede kanaries wat my ouers laat worry Maar sonder julle sal ek nie meer lag nie Ongesonde, wille honde, bekkige hardegatte tee pratende manne wat net nie minder kan worry Oor wat in ons toekoms aan gaan nie Maar sonder julle sal ek nie meer kan nie
Writer(s): Jean Du Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out