Vídeo musical

Vier Seisoene Kind
Mira el vídeo musical de {trackName} de {artistName}

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Karen Zoid
Karen Zoid
Performer
Gian Groen
Gian Groen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gian Groen
Gian Groen
Songwriter

Letras

Sy roep my in die rigting van haar hart, Waar die winter vure brand en die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see, Stuur haar woorde met die wind en Na die strande waar lank vergete smart Vier seisoene kind, met die winter in jou oe, waar het ek jou verloor Vier seisoene kinde, Met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog n poskaart met die wind Sy maak vir my n painting van die huis, As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag Sy gee vir my haar soet, September geur as die boland lê en bloei En met die somer wat klop hier aan my deur Vier seisoene kind, met die winter in jou oe, waar het ek jou verloor Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog n poskaart met die wind Da da da dada daa Da da da da dada da Da da da da da daa Heyyyy yeaaahhhh Oooo vier seisoene kind met die Winter in jou oe, waar het ek jou verloor Vier seisoene kind, met die liefde in jou palm, kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog n poskaart met die wind Stuur my nog n poskaart met die wind Stuur my nog n poskaart met die wind
Writer(s): Groen Gian Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out