Vídeo musical

Vídeo musical

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Letras

Pens en pootjies
Pens en pootjies
Pens en pens en pootjies, pens en pootjies
Pens en pootjies, pappa
Pens en pens en pootjies, pens en pootjies
Pens en pootjies, pappa
Oe, kyk daai lyfie
Lyk soos partytjie
(Yes) Net pens en pootjies
Van al jou ma se broodjies
Daai ekstra deegies
Nee, moenie jealous wees nie
Mos nie perfek nie
Maar, oe, jy lyk so sexy
Kom wees my vyf rand, want ek short nog net vyf rand
(Vyf rand)
Kom wees my drie laat ek jou druk nes Cheslan Kolbe
(Cheslin)
Kom wees my Fanta, want ek lus bietjie borrels
(Borrels)
Kom wees my Omo, ons gaan skrop bietjie nou-nou
(Bietjie skrop)
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja, jy glo jou oë nogsteeds nie
Hoe sexy pens en pootjies
Nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja, jy glo jou oë nogsteeds nie
Ek sal nie byt nie
Jy moenie vir my so kyk nie
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans, pappa
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans, pappa
Bring daai pens en pootjies
Van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies
Van al die pens en pootjies
Moenie jealous wees nie
Op hoe ek my deeg beweeg nie
Nee, moenie worry, pappie
Love handles is nie fussy
Kom maak hom oop, pappa
Ja, laat hy loop, pappa
Ja, maak hom oop, pappa
Pappa, maak hom oop, pappa
Kom maak hom oop, pappa
Ja, laat hy loop, pappa
Ja, maak hom oop, pappa
Pappa, maak hom oop, pappa
Hey, wat kyk jy so?
Ooh, kyk daai lyfie
Met daai ekstra vleisie
Ooh, jy gaan dit kry
As jy nie ophou vir my kyk nie
Yes, hier's ekstra klasse
Dan hou ek jou vasser
Pak maar uit jou tasse
Hier wag 'n groot verrassing
Kom wees my vyf rand, want ek short nog net vyf rand
(Vyf rand)
Kom wees my drie laat ek jou druk nes Cheslin Kolbe
(Cheslin)
Kom wees my Fanta, want ek lus bietjie borrels
(Borrels)
Kom wees my Omo, ons gaan skrop bietjie nou-nou
(Bietjie skrop)
Raak wys en beweeg jou lyf
Ja, jy glo jou oë nogsteeds nie
Hoe sexy pens en pootjies
Nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyfj
Ja, jy glo jou oë nogsteeds nie
Ek sal nie byt nie
Jy moenie vir my so kyk nie
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans, pappa
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans, pappa
Bring daai pens en pootjies
Van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies
Van al die pens en pootjies
Moenie jealous wees nie
Op hoe ek my deeg beweeg nie
Nee, moenie worry, pappie
Love handles is nie fussy
Kom maak hom oop, pappa
Ja, laat hy loop, pappa
Ja, maak hom oop, pappa
Pappa, maak hom oop, pappa
Kom maak hom oop, pappa
Ja, laat hy loop, pappa
Ja, maak hom oop, pappa
Pappa, maak hom oop, pappa
Maak hom oop, pappa
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...