Letra

As jy my ooit sal vra hoekom ek by jou is Sou jy verras wees wat ek werklik van jou dink Want as my hart 'n kuns museum was En jy geverf op doek Sou jy die een wees Lisa wie ek oor en oor sal soek Lisa jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar's net een soos jy Lisa Jy's die pot vol goud aan die einde van die reenboog Jou waarde is prysloos en my wins is hoog As my hart 'n kuns museum was En jy geverf op doek Sou jy die een wees Lisa wie ek oor en oor sal soek Lisa jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar's net een soos jy Ooh oh Lisa jy's die Mona Lisa in die gallery van my hart Daar's net een soos jy, Lisa Daar's net een soos jy Vir my Daar's neet een soos jy, jy's die skildery binne my Jy's die skildery binne my Lisa jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar's net een soos jy Daar's net een soos jy Lisa, jy's die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar's net een soos jy Ooh oh Lisa, jy's die Mona Lisa in die gallery van my hart Daar's net een soos jy, Lisa Ooh oh, Lisa
Writer(s): Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out