Video musical

Video musical

Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Canto
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Voces de fondo
Floors
Floors
Guitarra
COMPOSICIÓN Y LETRA
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composición
Don Kelly
Don Kelly
Letra
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composición
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producción

Letra

Ons was net een keer jonk
Ons was net een keer dronk verlief
Ons was net een keer een
Toe’s ons skepe
In die nagte
By mekaar verby
Nou’s die oomblik
Net te groot
Want jy staan voor my
Jou oë bekeer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Jou lyf beheer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Die oomblik breek my
Stop die wêreld ek wil afklim
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld ek wil afklim
Jy was so onverwags
Jy’t my onkant gevang gisteraand
Nou was ons twee keer een
So’t ons skepe
In die hawe
weer mekaar gekry
Toe jy anker lig
en stadig
oor die see verdwyn
Jou oë bekeer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Jou lyf beheer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Die oomblik breek my
Stop die wêreld ek wil afklim
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld ek wil afklim
Kan ‘n bietjie langer wag
Kan ‘n bietjie harder lag
As die die wêreld stil gaan staan
Ons kan ‘n bietjie langer lê
Kan ‘n bietjie minder sê
Jy’s al wat ek wil hê
Jou oë bekeer my
Jou lyf beheer my
Die oomblik breek my
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld
Stop die wêreld ek wil afklim
Jou lyf beheer my
Stop die wêreld ek wil afklim
Die oomblik breek my
Stop die wêreld ek wil afklim
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld
Stop die tyd
Stop my hart
En stop die wêreld
Stop die tyd
Stop my hart
Stop die wêreld ek wil afklim
Written by: Brendan Peyper, Dirk van Niekerk, Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...