Letra

As jou woorde Vir my kon se waar daar liefde kort Sou ek nou nog hard kon probeer Om jou net kan te verstaan Ooooo Jy soek aandag en ek soek jou Die tyd het gekom Al wat oorbly is om vir my te se Hoe Hoe ek jou lief kon he Gee vir my woorde sodat ek kan verander Waar daar niks liefde was vir jou of vir my Met woorde sal jou seer hart beter raak Aoohhh Al moet ek jou verlaat, sal jy met my kan praat Ek moet opgee Jou kans is verby Wens net ek kon bly Net een ding sal hier bly staan Waar antwoorde nie kan raak Gee vir my woorde sodat ek kan verander Waar daar niks liefde was vir jou of vir my Met woorde sal jou seer hart beter raak Aooohh Al moet ek jou verlaat, sal jy met my kan praat
Writer(s): joe foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out