Letra

As die stilte van tyd ons twee se paaie kruis. In my hart se kompas net na jou toe wys. Soveel myle se verlange, op die pad na liefde. Van suider-noord sal ek jou soek, waar is jy?. Hoor my roep, hoor my roep, hoer my roep, na jou. Met die suider kruis hier in my hart se wens. En ek hoop dat jy dit kry. Jys n droom vir n dromer, die winter, die somer, vir my. Jys elke lied wat ek sing, en dit gaan net oor jou en my. N Hart vol verlange, gee ek nou vir jou. Jys n deel van die legkaart wat my stande hou. Met die verste paaie, deur n droë woenstyn. Sal ek na jou uitroep, sal ek bly glo. Jy kan my hoor. Hoor my roep, hoor my roep, hoer my roep, na jou. Met die suider kruis hier in my hart se wens. En ek hoop dat jy dit kry. Jys n droom vir n dromer, die winter, die somer, vir my. Jys elke lied wat ek sing, en dit gaan net oor jou en my. En met tyd sal ons verstaan. En met die wind hoor ek jou naam. Hoor my roep, hoor my roep, hoer my roep, na jou. Met die suider kruis hier in my hart se wens. En ek hoop dat jy dit kry. Jys n droom vir n dromer, die winter, die somer, vir my. Jys elke lied wat ek sing, en dit gaan net oor jou en my. Hoor my, hoor my roep, hoor my roep na jou. Jys elke lied wat ek sing, en dit gaan net oor jou en my. Hoor my roep, hoor my roep, hoor my roep, Na jou.
Writer(s): Chris Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out