Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Ricus Nel
Intérprete
Snotkop
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Ricus Nel
Composición
Francois Henning
Composición
Dirk van Niekerk
Composición
Don Kelly
Letra
Adolf Vorster
Composición
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Synth Peter
Producción
Letra
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Almal laaik van 'n
Awe
Almal laaik van 'n
Is lekker
Boerepomp, boerepomp
Almal laaik van 'n
Awe
Hey Ricci, da'as lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê
Maar in die pubs en klubs is waar die aksie wag
En op die hoek van die straat is waar my Mustang staan
Ons dans sommer in die skuur
In die stad is brannewyn te duur
Maar die plaas is stil
(Ja, dis lekker)
Jy moet koeie melk
(Maar dis lekker)
En daar's nie Uber nie
Check my trekker
Maar ek laaik jou konsertina
Ja, die girls laaik dit ook
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans
Almal laaik van 'n
Awe
Almal laaik van 'n
Is lekker
Almal laaik van 'n
Awe
Hey Snotty, dis net geboue en ruite
Nou waar's daai girls met die kuite?
Nee, hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien
Hier op die plaas slaap ek agtuur, dan's dit ligte uit
En vieruur is ek op dan eet ek boerbeskuit
Nee, ons moet twee-uur môreoggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou 'n garage pie
Awe
Boerepomp, boerepomp
Is lekker
Almal laaik van 'n
Awe
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning, Ricus Nel