Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Brendan Peyper
Canto
Dirk J van Niekerk
Teclados
Ricus Nel
Guitarra
COMPOSICIÓN Y LETRA
N. Schoombee
Composición
Adolf Vorster
Composición
S van Huyssteen
Composición
Don Kelly
Letra
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Dirk J van Niekerk
Producción
Murray Lubbe
Producción
Letra
Sy staan nie terug vir ‘n man nie
Want ‘n boeregirl kan
Sy’s nie bang vir jag nie
Want ‘n boeregirl kan
Sy vang die bul by die horings,
Ry die perde bloots
Skei die kaf van die koring,
Skop die hekke oop
‘N boeregirl kan
‘N boeregirl kan
So wys my joune
Dan wys ek jou myne
Daar in die skuur
Daar in die skuur
Op op op klim op my trekker trekker
Rof rof rof rof maar hy ry lekker lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker lekker
Lekkerder op my trekker
Op op op klim op my trekker trekker
Rof rof rof rof maar hy ry lekker lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker lekker
Lekkerder op my trekker
Staan en wag nie vir ‘n man nie
Want ‘n Boeregirl kan
Maak ‘n plan by die visdam
Want ‘n boeregirl kan
Hak ‘n vissie met ’n lyn om vanaand te kook
Bak ‘n soetpatat in plaasbotter en brood
‘N boeregirl kan
‘N boeregirl kan
So wys my joune
Dan wys ek jou myne
Daar by die dam
Daar by die dam
Op op op klim op my trekker trekker
Rof rof rof rof maar hy ry lekker lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker lekker
Lekkerder op my trekker
Op op op klim op my trekker trekker
Rof rof rof rof maar hy ry lekker lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker lekker
Lekkerder op my trekker
Lekkerder op my trekker
Op op op klim op my trekker
Rof rof rof rof maar hy ry lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker lekker
Lekkerder op my trekker
Op op op klim op my trekker trekker
Rof rof rof rof maar hy ry lekker lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker lekker
Lekkerder op my trekker
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, N. Schoombee, S van Huyssteen

