Letra

Klein dorpie het jou ingesluk Verdrink jouself elke aand in dieselfde gesigte Moeg om myself te verduidelik Aan 'n blinde gehoor Jy is so uniek So anders jy pas tog so mooi in by die res Jy is so uniek Swak en sag dra jy een kleur mag Die Here het jou lief Desperaat volg jy soos 'n skaap! Jou desperaatheid volg jou Soos 'n skaduwee Hierdie leefstyl het sy tol geeis Fok jou sensitiwiteit [Jou desperaatheid volg jou Soos 'n skaduwee] Jy is so uniek So anders jy pas tog so mooi in by die res Jy is so uniek Swak en sag dra jy een kleur mag Die Here het jou lief Desperaat volg jy soos 'n skaap! Weet jy werklik wie jy is 'N Lopende identiteitskrisis Maar jy weet mos beter Ha-Ha Maar jy weet mos Maar jy weet mos beter Jy is so uniek Jy is so uniek Die Here het jou lief So anders jy pas tog so mooi in by die res Jy is so uniek Swak en sag dra jy een kleur mag Die Here het jou lief Desperaat volg jy soos 'n skaap!
Writer(s): Damian Strydom Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out