Letra

Ek voel veilig Veilig hier En my hart voel heilig Heilig hier Soos goud en son Oor wange skyn En vrede in 'n hart na lank gereis Jy is my huis Verdwaal en verlore In die storms en die golwe Maar jy bring my terug Soos 'n lighuis op rotse Soos 'n lighuis op rotse Soos 'n lighuis Ek voel veilig Veilig hier En my lyf voel heilig Heilig hier Soos goud en son Oor wange skyn En vrede in 'n hart na lank gereis Jy is my huis Oomblike saam met jou Is terapeuties en dis medies Soos die maanlig inbreuk Skryf jy liefdes briewe Op my lyf Op my lyf Ek voel veilig Veilig hier En my lyf voel heilig Heilig hier
Writer(s): Damian Strydom Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out