Crédits

INTERPRÉTATION
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Interprète
Robin Kielly
Robin Kielly
Programmation
Bruce Wallace
Bruce Wallace
Batterie
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Guitare basse
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Chœurs
Sasha Smith
Sasha Smith
Chœurs
COMPOSITION ET PAROLES
Johan Voster
Johan Voster
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Robin Kielly
Robin Kielly
Production

Paroles

[Verse 1]
Ek weet my hart is vol, maar ek laat jou hier in
Ek weet ek moet weghol, maar ek sien 'n begin
Dit alles met jou, ek verloor alle sin
[Verse 2]
Ek het jou nie verwag, ek het jou nie beplan
Maar hoe besluit 'n mens waarheen jou pad sal gaan?
Jy't my gewys hoe jy by my sal staan
[Chorus]
Want daar's niks beter as liefde nie
Daar's niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
[Chorus]
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onderkry
En ek glo wat ek sê, daar's niks beter
Beter as liefde nie
[Verse 3]
Jy het so mooi gelyk, jy't alles reg gedoen
Jy't deur my siel gekyk, ek wou jou aanhou soen
En vir jou wys hoe jy vir my sou val
[Verse 4]
Hoe kon jy dit weerhou, dit wat jy vir my voel?
Die liefde vrees jou nie, hy word vir jou bedoel
Hy sal jou intrek en jou hart wegspoel
[Chorus]
Want daar's niks beter as liefde nie
Daar's niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
[Chorus]
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onderkry
En ek glo wat ek sê, daar's niks beter
Beter as liefde nie
[Verse 5]
Ek weet oor 'n honderd jaar sal ek nogsteeds dieselfde sê
Deur als bly ons bymekaar, want ek wil net vir jou hê
[Chorus]
Want daar's niks beter as liefde nie
Daar's niks beter as jy
En ek weet ek verdien jou nie
Maar jy bly nog by my
[Chorus]
En die liefde vergeet jou nie
En dit sal jou nooit onderkry
En ek glo wat ek sê, daar's niks beter
Beter as liefde nie
En ek glo wat ek sê, daar's niks beter
Beter as liefde nie
Written by: Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...