Clip vidéo

Karlien van Jaarsveld - HANDE (Official Music Video)
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Chant
Johan Vorster
Johan Vorster
Chœurs
Robin Kielly
Robin Kielly
Programmation
Raymond Green
Raymond Green
Guitare
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Chœurs
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Chœurs
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Chœurs
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION ET PAROLES
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Johan Vorster
Johan Vorster
Production déléguée
Robin Kielly
Robin Kielly
Production

Paroles

Diep in die donker nag Daar waar die stilte vir ons altwee wag Waar jy onskuldig en so veilig Jou hart vir my verduidelik Dis waar ek vir jou sal wag Ek wil jou hande voel Jy weet my lyf is net vir jou bedoel Dis meer as woorde wat ek vra Soos jou hart met myne praat Dis intiem en dis 'n sielsgevoel Ek sal kaalvoet loop Oor die berge vir 'n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê! En ek sal aanhou glo In alles goed ek sien dit in jou oë, Ek sal doen wat jy wil Hê, solank jy dit net sê, met jou hande sê! Ek wil jou woorde proe Wil dit nie hoor nie Ek wil dit net voel Weet jy wat jy nog aan my doen Jy verkoop dit in 'n soen Dis die taal wat net jou hande praat! Ek sal kaalvoet loop Oor die berge vir 'n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê! En ek sal aanhou glo In alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê! Want jy weet ek kort 'n man Wat met sy hande kan praat Want jy weet soms kom die woorde Die woorde te laat Jy kan maak net wat jy wil Maar jou hande maak die verskil Ek sal kaalvoet loop Oor die berge vir 'n bietjie hoop Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê En ek sal aanhou glo In alles goed ek sien dit in jou oë Ek sal doen wat jy wil hê Solank jy dit net sê Met jou hande sê Met jou hande sê!
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out