Crédits
INTERPRÉTATION
Karlien Van Jaarsveld
Interprète
Robin Kielly
Programmation
Bruce Wallace
Batterie
Denny Lalouette
Guitare basse
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare
Carlé Van Deventer
Chœurs
Sasha Smith
Chœurs
COMPOSITION ET PAROLES
Karlien Van Jaarsveld
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Robin Kielly
Production
Paroles
Dit is 'n warm somersaand in Februarie
Die tyd stap aan
Onthou jy die koue aand in Mei
Toe ek my eerste liefdesbriefie van jou kry
Jy skryf van waar jy my die eerste keer raaksien
Voor die skool se hek, ons altwee was toe tien
Jy vra of ek die hele kan kom speel
Wie't geweet jy sal my hart vir altyd steel
En nou's jy altyd myne
En ek sal drome, droom oor jou
Soos die feeverhale wat ek onthou
Jy is my prins en ek jou prinses
Ek hoop dat hierdie storie eindig soos die res
Hmm
Ooh-ooh
Ah-ah
Dis jare later, hier staan ons nou
Ek hou nog net steeds soveel van jou
As daardie eerste naweek saam
Al verskil is dat ons nou net meer verstaan
Jy bou 'n huis sonder om my met sand te gooi
En kissing touchers is verby, ons soen al mooi
As jy nou verby my stap, knip jy al oog
Jy kon so kwaad raak as ek wen met pyl-en-boog
En nou's jy altyd myne
En ek sal drome droom oor jou
Soos die feeverhale wat ek onthou
Jy is my prins en ek jou prinses
Ek hoop dat hierdie storie eindig soos al die res
Sal ons die skemeraand in ry
Op jou wit perd todat al die sterre skyn
Jy staan hier voor my op jou knieë
En vra of ek my hart sal gee
Hmm
Ooh-ooh
Ah-ah
Gee
Hmm
Ooh-ooh
Ah-ah
Dit raak al laat ek kyk hoe jy slaap
Dit voel of ek jou net wil wakker maak
Ek wil net hoor hoe jy vir my sê
My skat jy is als wat ek wil hê
Written by: Karlien Van Jaarsveld

